Nou in Kruispad

Het jy die nuutste Kruispad gelees? Lees hier meer:

In die nuutste uitgawe
Redakteursbrief
Vorige uitgawes

In die nuutste uitgawe

Uitgawe 41 is nou beskikbaar.

Die tema van hierdie uitgawe is: God, jou Skepper.

Laai die inhoudsopgawe hier af.
Laai ‘n uittreksel van die uitgawe hier af.

Lees ook Karin Bain se redakteursbrief.

Spyt jy het uitgemis? Spyt hoef nie te laat te kom nie! Skryf vir ons ‘n e-pos by kantoor@kruispad.net of bel ons by 018 297 3986 en ons help graag.