Gebede in die Bybel

Geniet die leesplan met twee weke se daaglikse gebede uit die Bybel.

‘n Leesplan met twee weke se gebede uit die Bybel. Jy kan die leesplan aflaai deur te regskliek daarop en die jpeg (720KB) op jou rekenaar te bêre, of jy kan hier die pdf (1MB) aflaai.