|
|
| |
Advertensies Hierdie inligting is ook beskikbaar in PDF-formaat. Kliek hier om dit af te laai.
Kruispad is 'n nuwe, jonk en vars Christelike tydskrif vir jongmense vandag. Dit word tans nasionaal versprei, asook na Namibië, en boonop is daar ook 'n sterk moontlikheid dat dit in die toekoms selfs in Londen versprei kan word. Kruispad is 'n eietydse tydskrif met Reformatoriese inhoud, gefokus op aktuele sake, gerig op jong groeiende gelowiges om toerusting te gee wat nodig is om ingeligte keuses te maak wat lei tot geloofsgroei. Kruispad verskyn tans tweemaandeliks in Afrikaans, maar beoog om in die toekoms tweetalig te wees. Ons bied aan u die geleentheid om in Kruispad te adverteer teen 'n billike prys. Daar is drie opsies beskikbaar en kan soos volg uiteengesit word: Opsie
1: Slegs een uitgawe
I.v.m. die advertensies wat binne Kruispad geplaas word, wil ons net vermeld dat dit van hoogstaande gehalte is. Dit is almal volkleur advertensies, en word op 'n glansblad gedruk. Indien u nie oor 'n advertensie beskik nie en sou belangstel om te adverteer, kan ons u verwys na ons grafiese ontwerper wat u teen 'n baie billike tarief kan help om 'n advertensie te ontwerp.
|
|
© Kruispad 2008-2010
Opgedateer 01 September 2010