Artikels

Hier kan jy artikels
lees wat al in die Kruispad verskyn het.

|
Adam na die beeld van God
DAAR is 'n oorlog aan die gang. 'n Oorlog tussen Satan en sy magte aan die een kant, en die Here en sy koninkryk aan die ander kant. Eintlik is hierdie oorlog reeds gewen – deur die Here!  |

|
Eva en die fat free fruit
NA wie luister jy? Na God, na die GPS-girl in jou ou se kar of na die mooi meisie op die grimeringadvertensie wat sê: You're worth it? Hoe jy aantrek en hoe jy gebou is, bepaal blykbaar wie jy is.  |



|