Geloof in Aksie-Bybel
Jan van der Watt, Stephan Joubert en Johan Smith Jy lees gou 'n stukkie, jou oë wil-wil toeval, dis immers al na 23:00 en die boek Kronieke pas nie lekker in jou verwysingsraamwerk nie (dis tog net geskiedenis). Nou nog net 'n vinnige gebed, kop op die kussing, en droomland toe!
Manne van bemoediging
Francine Rivers Elke persoon het seker al op een of ander stadium gewonder wat God se plan vir jou lewe is. Hoekom gebeur sekere dinge in die lewe met jou, goed en sleg? Mense sê dikwels dis die kaarte wat vir jou uitgedeel word, en dit impliseer jy moet die spel van die wêreld speel ...