Cum Boeke

Kruispad Fliekaksie!


Kruispad en Humble Pie Entertainment nooi al die Dopperjeug van Potch uit na 'n lekker kuier- en fliekaksie Sondag die 8ste Maart na GK Cachet se aanddiens. Toegang is gratis en verversings sal na afloop van die vertoning bedien word. Ons gaan FIREPROOF kyk, die nuutste film deur die vervaardigers van FACING THE GIANTS. Besoek gerus www.fireproofthemovie.com om meer uit te vind oor die film.

Tyd: 20:10 (GK Cachet aanddiens begin 19:00)
Plek: PUK Ouditorium
Toegang: Gratis
Datum: 8 Maart 2009

Die Ouditorium het beperkte sitplekke, so kom kry so vinnig as moontlik jou kaartjies by die Kruispad kantoor op die h/v Molen- en Borcherdstraat!

 

 

 

 

 

 

 

 

 



 

 

 

 

© Kruispad 2008
Opgedateer 26 Januarie 2009