| >>
Fliekresensies <<

Indien jy 'n voorstel
het vir 'n resensie van 'n fliek of een wil skryf, kontak ons gerus by Media.
|
Juno
Juno handel oor 'n 16-jarige meisie en haar onbeplande swangerskap. Sy kry met die hulp van haar vriendin die perfekte aanneemouers vir haar baba en met die ondersteuning van haar ouers, maak sy dit deur die nege maande. |
|
Son
of Man
Son
of Man is 'n parafrase van Jesus se lewe en dood, en is
gebaseer op die verhaal wat ons in die Nuwe Testament lees.
Die verhaal word egter opgedateer en weergegee as 'n verhaal
wat afspeel in 'n brandarm plakkersbuurt in 'n fiktiewe staat,
Judea, in Suidelike Afrika. |

|
Harry
Potter: Onskuldig of Okkulties?
Op
11 Julie 2008 is die nuwe Harry Potter-film (Harry Potter and
the Order of the Phoenix) vrygestel, en twee weke later het
die laaste boek in hierdie reeks (Harry Potter and the Deathly
Hallows) op boekwinkels se rakke verskyn. |



|