Cum Boeke

>>Kompetisie<<

Welkom by Kruispad se kompetisieblad! Kom maak gereeld hier 'n draai om inligting te kry oor die nuutste kompetisies. Jy kan direk van hierdie bladsy af inskryf - sodoende hoef jy nie in 'n ry by die poskantoor te gaan staan nie!

Kliek hier om advertensie af te laai

Uitgawe 10:

PAS die woorde op die bladsy hier langsaan in die blokkies in. Geen nommers word verskaf nie – en daar is net een korrekte oplossing moontlik! Die eerste drie korrekte inskrywings wat ons ontvang, wen elk 'n splinternuwe Credo-bordspel.

Kliek hier om die bladsy af te laai.

Stuur jou korrekte antwoorde voor 31 Desember 2008 per e-pos aan interaksie@kruispad.net of stuur dit per faks of slakpos na die Kruispad-kantoor.

Uitgawe 9:

ONS bederf graag in hierdie uitgawe ons lesers met twee kompetisies! Geniet dit! Stuur jou korrekte antwoorde per e-pos aan interaksie@kruispad.net of stuur
dit per faks of slakpos na die Kruispad-kantoor.

Kliek hier om die bladsy af te laai.

Stuur jou korrekte antwoorde voor 31 Desember 2008 per e-pos aan interaksie@kruispad.net of stuur dit per faks of slakpos na die Kruispad-kantoor.

 

 

 


 

 

 

 

© Kruispad 2008
Opgedateer 03 Augustus 2009