Cum Boeke

>>Musiekresensies<<

Indien jy 'n voorstel het vir 'n resensie van 'n CD of een wil skryf, kontak ons gerus by Media.

Emery - I'm Only A Man
I'm Only A Man is Emery se derde album en volg op The Question. Emery word beskryf as 'n post-hardcore band en is een van die min groepe wat regtig vandag uitstaan met hulle styl en musiek.

Red - End of Silence Deluxe Edition
DIE probleem met die meeste Christelike kunstenaars van vandag is dat hulle musiek nie baie oorspronklik is nie. Baie van die bands klink óf dieselfde óf hulle na-aap een van die sekulêre groepe. Dit is egter nie geval met Red nie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

 

 

© Kruispad 2008
Opgedateer 03 Augustus 2009