|
|
| |
>>sê
jou sê<<
|
||||
Dít
doen dit vir my ...
- Uitgawe 9
Aangesien uitgawe 9 hoofsaaklik oor die Evas in ons lewens gaan,
het Kruispad aan 'n paar van hulle gevra wat in 'n ou dit
nou eintlik vir hulle doen. Waarvan hou die dames en waarvan nie?
Indien
jy jou ook jou sê wil sê,
e-pos ons by aktueel@kruispad.net.
![]()
Krulhare
en 'n kunstige voorkoms. Hy moet my gemaklik laat voel en
'n happy-go-lucky-houding hê, maar steeds weet
waarheen hy oppad is. Ek
soek 'n ou wat 'n sterk geestelike verhouding het. Wat vir
my 'n vriend kan wees en my aanvaar net soos ek is. Wat nie
rook of suip nie. Hy moet van sport hou en my verstaan. - Willemien, 20 |
![]()
© Kruispad 2008
Opgedateer 03 Augustus 2009