Teken in

Voltooi hierdie vorm as jy vinnig-vinnig op die Kruispad wil inteken. Dié tydskrif verskyn elke kwartaal. Jy kan kies tussen ‘n harde kopie wat in die pos kom en die digitale weergawe. As jy dit elektronies verkies stuur ons vir jou kwartaalliks ‘n e-pos met jou tydskrif in pdf-formaat.

Sodra jy die vorm hieronder voltooi en ingestuur het, stuur ons vir jou ‘n faktuur en daarna ontvang jy jou eerste tydskrif. As jy vrae het kan jy ook die kontakvorm voltooi, vir Wilna ‘n e-pos stuur of ons skakel by 0182973986.

Jy kan ook hier links inteken op ons nuusbrief.

Naam:*
E-posadres:*
Selnommer:*
Inteken:*
Adres:*
Posadres: