Kategorie: Algemeen

Sê nee vir versoeking

Elke dag kry ons met beproewings te doen. Dis nie altyd ’n groot keuse of besluit nie, maar wel keuses wat vertel van Wie of wat jou lewe beheer. Hoe neem jy die regte besluit?

Skrik jy vir koue pampoen?

Dit begin al hoe meer algemeen raak dat Halloween volwaardig in Suid-Afrika gevier word. Ten spyte van die feit dat ons nie werklik bande met dié fees het nie. Deur Ds. Jan-Louis Lee Waarskynlik...

Wat is my roeping?

Daar is ’n hele paar vrae wat jy kan vra om jou te help om uit te vind wat die Here se roeping vir jou is. Deur LW Bilkes.

Draai jou sente om

Dit is nooit te vroeg om te begin spaar nie. Gebruik hierdie slim wenke en geldbeginsels uit die Bybel. Deur Engela Bischoff.

Moenie soos ‘n bul wees nie!

Uit liefde vir God wil ons die evangelie met ander deel, maar rig jy dalk net skade aan? Begrip en fyn aanvoeling is wat jy benodig! Deur Karel Steyn