Julle moet mekaar …

Julle moet mekaar …

Hier is ‘n lys van al die opdragte wat ons in die Nuwe Testament kry wat ons wys hoe om teenoor mekaar op te tree.

Lees meer Kommentaar

Vyf dae: Leesplan vir Kersfees

Vyf dae: Leesplan vir Kersfees

Dag 1: Johannes 1:1-5; 14-18 Dag 2: Lukas 1:26-38 Dag 3: Lukas 2:1-7 Dag 4: Lukas 2:10-14; Jesaja 9:5-6 Dag 5: 1 Johannes 4:9-17   Dag 1 Johannes 1:1-5 “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie […]

Lees meer Kommentaar

Kikker jou Facebook op!

Kikker jou Facebook op!

Jy kan enige van hierdie foto’s gebruik as jou cover-foto op Facebook. Regsklik en “save image as” om dit op jou rekenaar of foon te stoor en laai dit dan op jou Facebook op.

Lees meer Kommentaar

Agter die 95 Stellings

Agter die 95 Stellings

Vanuit Duitsland antwoord Dr. Victor E. d’Assonville al Kruispad se vrae rondom die Reformasie.

Lees meer Kommentaar

Skrik jy vir koue pampoen?

Skrik jy vir koue pampoen?

Dit begin al hoe meer algemeen raak dat Halloween volwaardig in Suid-Afrika gevier word. Ten spyte van die feit dat ons nie werklik bande met dié fees het nie. Deur Ds. Jan-Louis Lee Waarskynlik het die viering van Halloween ons land via die televisie ingedring: dit is amper onmoontlik om ‘n Amerikaanse televisieprogram te kyk sonder dat daar nie êrens ‘n Halloween-episode is nie. Juis […]

Lees meer Kommentaar

Martelare van die Reformasie

Martelare van die Reformasie

Daar is heelwat Reformatore wat bekend is aan ons, maar ken jy dié verhale?

Lees meer Kommentaar

Só baie sterf vir die waarheid

Só baie sterf vir die waarheid

Hervormingsdag is 31 Oktober. Weet jy wat dié dag beteken?

Lees meer Kommentaar

Gebeur wonderwerke vandag nog?

Gebeur wonderwerke vandag nog?

Wat sê die Bybel oor wonderwerke? Doen dié Bybelstudie om weer te besef hoekom daar wonderwerke is. Deur ds. Brahm Robinson.

Lees meer Kommentaar

Dink waaroor jy bid

Dink waaroor jy bid

Bid jy gedagteloos of doen jy ’n opregte gebed vir die kos op jou tafel? Deur Dinand Zwemstra.

Lees meer Kommentaar

Here, leer ons bid

Here, leer ons bid

Gebed is die asemhaling van ons siel! Net soos jou liggaam dit nodig het om asem te haal, het jou siel dit ook nodig. Deur Rassie Smit en Maureen van Helden.

Lees meer Kommentaar