Het jy die nuutste Kruispad gelees?

Uitgawe 43 is nou beskikbaar. Die tema van hierdie uitgawe is: Tel jou seëninge

Hierin kan jy meer van die hemelse koninkryk en God se ryk seën lees.

Moenie dit misloop nie! Skryf vir ons ‘n e-pos by kantoor@kruispad.net of bel ons by 018 297 3986 en ons help graag.