Ons koning is regverdig en nederig

Sagaria 9 sê dat Jesus op ’n donkie gaan ry en dit gebeur in Johannes 12. Lees hier hoe die donkie wys op vrede en nederigheid, en Jesus se wonderbaarlikheid.