Opmerkings t.o.v: Positiewe gevolge van gebed

Deur: Anna Eksteen
Goeie dag en baie dankie vir hierdie artikel oor gebed.

Ek het na inligting gesoek oor hoe om vir iemand te bid met ‘n negatiewe gesindheid, en op hierdie artikel af gekom.

Mag ek asseblief vra dat julle saam met my sal bid vir ‘n familielid wat ‘n baie negatiewe gesindheid het, wat fout vind met alles en wat almal rondom hom aniliseer om enige tipe vorm van foute te vind en uit te wys.

Dit is baie onaangenaam om voortdurend in hierdie persoon se geselskap te wees want dit beinvloed ook my eie gemoedstoestand.

Vriendelike groete en baie dankie.

Anna