Word ’n digitale saaier van die Woord

Die klein mosterdsaad van die evangelie kan ook op sosiale media geplant word. Lees hierdie 10 praktiese wenke vir hoe jy digitale media as “grond” kan gebruik.