Gelowiges bid vir God se koninkryk en God se wil

Kruispad kyk na die tweede en derde bedes van die Onse Vader. Lees hier hoe dit betrekking het op hoe ons as burgers van God se koninkryk moet lewe.