Hoe lyk jou gelowige trouman?

Weet jy as Christen waarna om te soek in ’n man? Lees hierdie riglyne wat die Bybel gee oor hoe ’n man van God moet optree.