Ken jy jou tong se krag en karakter?

Die tong is daar om die Here en ons naaste te eer. Lees hier hoe jy die negende gebod kan onderhou én jou tong onder beheer kan kry.