10 Donkies in die Bybel
Lees teksverse van tien plekke waar donkies in die Bybel genoem word – van Genesis tot die Evangelies.
Lees teksverse van tien plekke waar donkies in die Bybel genoem word – van Genesis tot die Evangelies.
Wanneer die donkies van Saul se pa wegraak is dit alledaags, maar God het ’n plan om Saul tot koning te salf. Lees hier hoe God ons ook roep.
Bíleam en sy pratende donkie in Numeri 22 is ’n bekende verhaal. Lees hier hoekom ons dit nie net as ’n interessante verhaal moet sien nie, maar daaruit leer.
Wanneer Simson ’n 1000 man met ’n eselskakebeen doodmaak vergeet hy vir ’n oomblik dat hy dit net deur die Here se hand reggekry het. Lees meer hier.
Sagaria 9 sê dat Jesus op ’n donkie gaan ry en dit gebeur in Johannes 12. Lees hier hoe die donkie wys op vrede en nederigheid, en Jesus se wonderbaarlikheid.
In Genesis 22:1-19 lees ons van Abraham wat stap, met ’n donkie as pakdier, om sy seun te gaan offer. Ook Jesus is jare later op ’n donkie. Lees hier meer.