Geregtigheid en liefde by die kruis
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
In Romeine skryf Paulus dat God gelyk regverdig en genadig is. Lees hier wat die kruis ons oor God se karakter leer.
Pilatus gee die mense ’n keuse om Jesus of Barabbas vry te laat. Lees hier wat dié keuse oor ons elkeen se sondige natuur en God se genade wys.
Hoekom sou Jesus swaarkry kies as daar vir Hom ’n uitkoms was, soos waarvoor Hy bid. Lees hier wat die kruis ons van gehoorsaamheid leer.
Die Here gee die Israeliete opdrag om 7 dae ongesuurde brood te eet. Lees hier hoekom Hy dié opdrag gee, en wat dit vir ons beteken.
Jesus het aarde toe gekom en vir ons onder die gewig van die kruis geswig. En, terwyl Hy hier was, was Hy volkome mens. Lees hier wat dit vir ons beteken.
Sing die Psalms en weet jy sing ook oor Paasfees! Hier kyk ons na wat drie van die Psalms oor die kruisiging sê.
Jesus het opgestaan uit die dood. Besef jy werklik wat die invloed van die opstanding op jou lewe is?
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.
In hierdie Bybelstudie ondersoek ons die gedeelte van Johannes 19:1-16 waar Pilatus vir Jesus aan die Jode oorlewer.
Net soos enige geliefde se laaste woorde, is Jesus Christus se kruiswoorde vir ons belangrik. Kruispad kyk na wat ons uit die eerste kruiswoord kan leer.