Kategorie: Leefstyl

Skep orde in jou stiltetyd

Vir die Christen beteken ‘n gebalanseerde lewe dat jy ook tyd maak om alleen saam die Here en sy Woord deur te bring. Beplanning vir ordentlike stiltetyd is baie belangrik.