Kategorie: Insig

Hoop is Christus!

Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.

Vertel die goeie boodskap

Die verhaal van Jesus Christus word vir ons uit vier oogpunte vertel – só kan ons beter verstaan wat dié goeie nuus vir ons beteken.

Wat sê jou lewensuitkyk van jou bekommernis?

Deur Ds. Coen Vrey Matteus 6:19-21 “Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel...

Hou goeie moed

Wanneer spanning, moedeloosheid en stres ons beetkry en wil onderkry, moet ons veral nugter bly. Lees hier wat die Bybel jou hieroor leer.

Is jy besig om hoop te verloor?

’n Ysblokkie wat smelt. ’n Doodloopstraat. ’n Uurglas wat leegloop. ’n Tikkende tydbom. Beskryf dit hoe jý voel? Onthou die woorde van Psalm 37:4-5.

Laat God jou jaar vorm

God het reeds die goeie werke voorberei wat Hy wil hê jy hierdie jaar vir Hom moet doen. Is jy ontvanklik daarvoor?