Kategorie: Gebed

Bid vir jou land

Onthou dat jy moet bid vir die land waarin jy woon, vir sy mense, en sy regeerders. Hier is ‘n paar idees.

Dink waaroor jy bid

Bid jy gedagteloos of doen jy ’n opregte gebed vir die kos op jou tafel? Deur Dinand Zwemstra.

Here, leer ons bid

Gebed is die asemhaling van ons siel! Net soos jou liggaam dit nodig het om asem te haal, het jou siel dit ook nodig. Deur Rassie Smit en Maureen van Helden.