3 Kenmerke van geestelike onvolwassenheid
Elke Christen moet daarna streef om geestelik te groei om geestelike volwassenheid te bereik. Lees hier wat Hebreërs daaroor sê.
Elke Christen moet daarna streef om geestelik te groei om geestelike volwassenheid te bereik. Lees hier wat Hebreërs daaroor sê.
In Efesiërs 3 lees ons hoe Paulus vir die geestelike krag van die gemeente bid. Lees hier van dié krag wat ons van God ontvang.
Genesis leer ons hoe God die mens skep. Doen hierdie Bybelstudie en leer meer oor wie jy is as beeld van God, en hoekom Hy die mens geskep het.
Die Bybel gee duidelike riglyne van hoe ons moet lewe. Doen hierdie Bybelstudie oor Efesiërs 4 en leer hoe jy die slegte met die goeie moet vervang.
Jesus het aarde toe gekom en vir ons onder die gewig van die kruis geswig. En, terwyl Hy hier was, was Hy volkome mens. Lees hier wat dit vir ons beteken.
Wonder jy ooit wie jy nou eintlik is? Die ontdekking van jouself begin in Christus. Jy is ’n skepsel, en jy is deur die Skepper gemaak.