Die tien gebooie is vandag nog geldig
Jesus se woorde in Matteus 5 dat Hy die wet kom vervul het vertel ons presies waar die tien gebooie vandag in ons lewens inpas. Lees hier.
Jesus se woorde in Matteus 5 dat Hy die wet kom vervul het vertel ons presies waar die tien gebooie vandag in ons lewens inpas. Lees hier.
Die eerste gebod is duidelik dat ons geen ander gode naas God mag aanbid nie. Lees hier wat die dieperliggende redes is hoekom ons hierdie gebod oortree.
Die tweede waarsku ons daarteen om afbeeldinge van God te maak. Lees hier hoe ons veral moet pasop om nie onbewustelik afgode te skep nie.
Die derde gebod beveel dat ons nie God se Naam mag misbruik nie. Lees hier wat dit beteken, en hoe ons dan sy Naam moet eer.
Lees hier wat dit beteken as die vierde gebod sê dat ons die Sabbatdag heilig moet hou. Dan sal jy verstaan hoekom die Sabbatdag ’n geskenk van God af is.
Daar is menigte verwysings na die tien gebooie in die Nuwe Testament. Lees hierdie teksverse om meer oor die wet te leer.