Drome en visioene in die Bybel én vandag
God het in die Bybel deur drome en visioene gepraat. Wat beteken dit vir ons vandag, en hoe moet ons onderskei tussen ’n gewone droom en God se openbaring?

God het in die Bybel deur drome en visioene gepraat. Wat beteken dit vir ons vandag, en hoe moet ons onderskei tussen ’n gewone droom en God se openbaring?
Die Bybel wys vir ons wanneer God deur drome gepraat het, maar ook waarom ons nie elke droom as ’n boodskap van Hom moet beskou nie.
Josef se drome het ’n groot toekoms voorgestel, maar in werklikheid het dit met hom sleg gegaan. Wat leer sy verhaal ons oor God se plan?
Lees hierdie voorbeelde om te sien hoe drome op verskillende maniere in die Bybel gebruik word: waarskuwings, openbarings, leiding, en nog meer.
Hoe bly jy getrou aan God wanneer jy nie verstaan wat Hy doen nie? Habakuk leer ons om te wag, te vertrou en aan God vas te hou.
Wat doen jy wanneer goeie werk moeiliker raak as wat jy verwag het? Nehemia leer ons om God te onthou en getrou aan Hom te bly.
Noag het God gehoorsaam al kon hy nog nie sien wat sou gebeur nie. Wat leer sy volharding ons oor geloof en getrouheid aan God?
Josef kon nie God se plan verstaan nie, maar hy het aangehou om Hom te vertrou. Wat leer sy lewe ons oor geloof, volharding en God se voorsienigheid?
Kaleb moes 45 jaar wag voordat hy die vervulling van God se belofte gesien het. Leer hier hoe om God te vertrou en getrou te bly terwyl ons wag.
In Spreuke kry ons baie raad vir hoe ons as vriende moet optree. Laat dit ons inspireer om ’n goeie vriend te wees juis omdat Jesus vir ons so ’n Vriend is.
Die mense met wie jy die meeste tyd deurbring, vorm jou karakter, jou keuses en selfs jou geloof. Daarom sê Spreuke: Kies jou vriende met wysheid.
God gee nie vir ons vriende net vir geselskap nie. Hy gebruik hulle om ons geloof te vorm en ons al hoe meer soos Christus te maak.
Ware vriendskap maak nie of sonde nie bestaan nie. Dit hanteer sonde eerlik en kies om nie iemand se verlede teen hom te gebruik nie.
Die stemme waarna jy vandag luister, bepaal dikwels wie jy môre word. Wie vorm jou hart? Lees hier hoekom jy jou nie met die semels moet meng nie.
Meer