Wie kry toegang tot jou hart?
Die stemme waarna jy vandag luister, bepaal dikwels wie jy môre word. Wie vorm jou hart? Lees hier hoekom jy jou nie met die semels moet meng nie.
Die stemme waarna jy vandag luister, bepaal dikwels wie jy môre word. Wie vorm jou hart? Lees hier hoekom jy jou nie met die semels moet meng nie.
Hoekom verlang ons soms terug na dinge waarvan God ons reeds bevry het? Ontdek waarom die modder nie meer jou tuiste is nie.
Vra Jesus dat ’n Christen soms moet stilbly? Lees hier hoekom jy nie jou pêrels voor die varke moet gooi nie.
Het jy al gevoel jy het te ver van God af weggedwaal? Die varkhok is nie die einde vir die verlore seun – of vir jou – nie!
Wanneer slegte nuus jou tref, hoef jy nie dadelik antwoorde te hê nie. Nehemia wys hoe gelowiges skok en onsekerheid kan hanteer.
Selfs Jesus het gevra: “Hoekom, Here?” Ontdek hoe Psalm 22 ons troos gee wanneer ons nie verstaan wat in ons lewe gebeur nie.
Die verlamde man in Markus 2 se vriende het hom na Jesus gedra. Soms is geloof nie om sterk te wees nie, maar om toe te laat dat ander jou dra.
Wanneer ’n krisis jou sprakeloos laat, hoef jy nie die regte woorde te hê nie. Romeine 8 leer ons dat die Heilige Gees vir ons pleit.
Wanneer Elia uitgeput en bang is, gee God kos, rus en nuwe krag. 1 Konings 19 wys dat God nie net geestelik nie, maar ook fisies vir sy kinders sorg.
Waarom het die Heilige Gees soos ’n duif op Jesus neergedaal? By Jesus se doop openbaar God iets ongeloofliks oor Christus, die nuwe verbond, en ons roeping.