Kruispad-tydskrif het ’n kantoor in Potchefstroom by die Administratiewe Buro van die GKSA op die hoek van Molen- en Meyerstraat. Ons posadres is: Posbus 20700, Noordbrug, 2522. Die telefoonnommer is 0182973986/7 en ons faksnommer is 0182931042.
Jy kan van Maandag tot Vrydag 08:00-13:00 met Wilna Myburgh in die jeugkantoor gesels oor die tydskrif.
As jy ’n e-pos wil stuur kan jy dié vorm gebruik. Ons hoor graag van jou.