Brood as verbondsteken in die Bybel
Die Bybelse tema van brood loop soos ’n goue draad van die Ou Testament tot die nagmaal. Lees hier hoe brood ’n teken van God se verbond met ons is.
Die Bybelse tema van brood loop soos ’n goue draad van die Ou Testament tot die nagmaal. Lees hier hoe brood ’n teken van God se verbond met ons is.
Al is brood ’n eenvoudige kossoort, gebruik die Here dit om gelowiges saam te bring, en aan sy kruisdood te herinner. Lees hier meer.
Die Here gee die Israeliete opdrag om 7 dae ongesuurde brood te eet. Lees hier hoekom Hy dié opdrag gee, en wat dit vir ons beteken.
Lees hier hoe ’n stukkie brood Judas se as die verraaier aanwys, die Skrif vervul, én dit op Jesus verheerliking se uitspeel.
Die Here gee opdragte vir sy tabernakel, soos dat daar altyd 12 brode vertoon sal word. Lees hier daaroor, en hoe hierdie brood gewys het na Jesus Christus.
As gelowige hoef jy nie op jouself te vertrou vir jou dag-tot-dag behoeftes nie. Vertrou op die Here! Lees hier meer.
In Psalm 78 daag Israel God uit. Lees hier hoe God nie net aan ons basiese behoeftes voorsien nie, maar ook ons geestelike behoeftes.