Kategorie: Teksverse

Krag vir jou dag

Hier is 15 teksverse om jou moed in te praat vir vir moeilike tye wat voor jou lê.

Seënwense vir die nuwe jaar

Hier is 10 seënwense uit die Bybel wat jy aan jou vriende en familie kan stuur om hulle ‘n opregte voorspoedige nuwe jaar toe te wens.

Dit gaan goed met die mens

Hoewel daar verskillende maniere is om te sê “dit gaan goed met die mens”, kom dié spesifieke frase veertien keer in die Bybel net so voor. Ken jy die teksverse?

Keer jou tong

Wonder jy of jy iets moet sê? Praat jy te veel? Hier is 15 keer wanneer jy eerder moet stilbly as om te praat.