Kategorie: Teksverse

Krag vir jou dag

Hier is 15 teksverse om jou moed in te praat vir vir moeilike tye wat voor jou lê.

Dis Johannes 3:16-Dag!

Deel vandag die boodskap van Jesus en die liefde van God met almal wat jy ken. 16 Maart is Johannes 3:16-Dag!