God gee ons die ewige tyd
Voel dit soms of tyd jou vasdruk? Die Bybel sê daar is meer as net hierdie lewe. Leer uit Prediker en die Opstanding hoe Jesus die mag van tyd gebreek het.
Voel dit soms of tyd jou vasdruk? Die Bybel sê daar is meer as net hierdie lewe. Leer uit Prediker en die Opstanding hoe Jesus die mag van tyd gebreek het.
Die dood voel soms soos ’n einde. Maar vir gelowiges is dit nie. Jou lewe het ’n bestemming, en jou toekoms is veilig en seker in Hom.
Jesus het gekom, gesterf, opgestaan en opgevaar. Hy regeer! Wat beteken dit vir jou lewe vandag? Lees hier.
Party dae voel dit of jy alles self moet dra. Pinkster leer ons anders: God is nie net by jou nie, deur sy Heilige Gees is Hy in jou. Jy is nooit alleen nie.
Openbaring 21 wys ons ’n nuwe werklikheid waar die son oorbodig is, omdat God self by sy mense woon en alles met sy heerlikheid verlig.
Van Job tot die kruisiging herinner die Skrif ons dat lig en duisternis nie toevallig is nie, maar onder God se heerskappy staan. So leer ons van afhanklikheid.
Elke sonsopkoms vertel van God se heerlikheid, orde en verlossing. Kyk met nuwe oë na die son en sien Christus, ons Son van Geregtigheid, daarin raak.
Sagaria 9 sê dat Jesus op ’n donkie gaan ry en dit gebeur in Johannes 12. Lees hier hoe die donkie wys op vrede en nederigheid, en Jesus se wonderbaarlikheid.
Jesus Christus, die Prins van Vrede, het self geen vrede op aarde gehad nie, sodat ons vrede mag hê. Lees hier hoe ons na Hom toe kan gaan vir rus.
Ons aksies, besluite en denke moenie deur die digitale wêreld beïnvloed word nie, maar deur God en sy Woord. Lees hier hoe ons denke vernuwe word.