Ons het hoop want Jesus leef
Die Emmauspad wys vir ons iets verrassends: Jesus stap saam, selfs wanneer ons Hom nie herken nie. Hoop begin by die waarheid dat Hy leef! Lees hier meer.
Die Emmauspad wys vir ons iets verrassends: Jesus stap saam, selfs wanneer ons Hom nie herken nie. Hoop begin by die waarheid dat Hy leef! Lees hier meer.
Voel dit soms of tyd jou vasdruk? Die Bybel sê daar is meer as net hierdie lewe. Leer uit Prediker en die Opstanding hoe Jesus die mag van tyd gebreek het.
Tomas se aanvanklike twyfel in Jesus se opstanding wys ons dat Jesus ons nooit wegstoot nie. Lees hier hoe Jesus ons twyfel hanteer en ons geloof kan groei.
Die dood voel soms soos ’n einde. Maar vir gelowiges is dit nie. Jou lewe het ’n bestemming, en jou toekoms is veilig en seker in Hom.
Jesus het gekom, gesterf, opgestaan en opgevaar. Hy regeer! Wat beteken dit vir jou lewe vandag? Lees hier.
Party dae voel dit of jy alles self moet dra. Pinkster leer ons anders: God is nie net by jou nie, deur sy Heilige Gees is Hy in jou. Jy is nooit alleen nie.