Jou verhouding met God is belangriker as jou foon
In Lukas 10 leer ons die verskil tussen dit wat belangrik, en dit wat noodsaaklik is. Lees hier hoekom ons verhouding met die Here noodsaakliker is as ons fone.
In Lukas 10 leer ons die verskil tussen dit wat belangrik, en dit wat noodsaaklik is. Lees hier hoekom ons verhouding met die Here noodsaakliker is as ons fone.
God werk reeds om ons in sy ewige woning te bring. Dit moet ons hoogste begeerte in hierdie lewe wees om daar uit te kom, waar ons geen trane meer sal hê nie.
Paulus vertel in 2 Korintiërs van al die ontberings in sy lewe. Lees hier hoe hy ten spyte daarvan, saam God, standvastig gebly het.
Jesus is nie ver van ons hartseer af nie – Hy weet van swaarkry op aarde, Hy het ook gehuil. Lees meer oor Jesus se meegevoel met ons.
Die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 is baie bekend. Lees hier watter eienskappe ons van God ons Vader daaruit leer.
Alhoewel Anna nie ’n moeder is nie, is sy ’n merkwaardige vrou wat God gedien en Jesus, die Messias, verkondig het. Lees hier meer.
Lees hoe Johannes die Doper met uitbundige vreugde in Elisabet se moederskoot spring wanneer ’n swanger Maria hulle besoek.
In sy onverdiende guns het God vir Maria gekies om sy Seun in hierdie wêreld te bring en groot te maak. In Lukas 1:46-55 jubel Maria oor God se ontferming.
Lees hier hoe ’n stukkie brood Judas se as die verraaier aanwys, die Skrif vervul, én dit op Jesus verheerliking se uitspeel.
As gelowige hoef jy nie op jouself te vertrou vir jou dag-tot-dag behoeftes nie. Vertrou op die Here! Lees hier meer.