Saai die saad, God sal dit laat groei
Ons saai, maar dink nie altyd dat daar iets gebeur nie. Lees hoe die gelykenis van die saad wat “self” groei ons leer om geduldig te bly.
Ons saai, maar dink nie altyd dat daar iets gebeur nie. Lees hoe die gelykenis van die saad wat “self” groei ons leer om geduldig te bly.
In hierdie artikel kyk ons in diepte na die “goeie grond” in die gelykenis van die saaier. Lees hier oor die grond van jou hart.
Die wonder van die evangelie is dat dit met ’n klein saadjie geplant kan word, en dan ’n groot boom word met ’n groot impak! Lees hier meer.
Die gelykenis van die saad wat op verskillende grond val praat van saad wat in die dorings val. Lees hier hoekom dit belangrik is.
“Google dit” is ’n frase wat ons dikwels hoor, en dit is ons gewoonte om selfs vir antwoorde oor God daar te soek. Maar God wil hê dat ons eers na Hom soek.
Begin jy jou dag deur na jou foon te kyk, of begin jy deur te onthou Wie die dag vir jou gegee het? Lees hier hoekom jy elke dag God eerste moet kies.
God het ons gemaak om in verhouding met Hom en mekaar te leef. Lees hoekom ons nie ons fisiese verhoudings met mekaar met ’n digitale wêreld mag vervang nie.
Al voel jy alleen, of al is jy fisies alleen, kan jy weet God jou Vader is altyd by jou. In 2 Korintiërs 1:3-4 sien ons hoe God ons in moeilike tye troos.
Is ’n slim masjien ook ’n wyse een? Is intelligensie en wysheid dieselfde? Lees hier wat die Bybel daaroor sê en wat ware wysheid is.
In Romeine 12:2 lees ons dat ons nie gelyk aan die wêreld moet word nie, maar vernuwe word. Lees hier hoe die Christen kunsmatige intelligensie moet gebruik.