Gee jy jou eerste aandag in die oggend aan God?
Begin jy jou dag deur na jou foon te kyk, of begin jy deur te onthou Wie die dag vir jou gegee het? Lees hier hoekom jy elke dag God eerste moet kies.
Begin jy jou dag deur na jou foon te kyk, of begin jy deur te onthou Wie die dag vir jou gegee het? Lees hier hoekom jy elke dag God eerste moet kies.
God het ons gemaak om in verhouding met Hom en mekaar te leef. Lees hoekom ons nie ons fisiese verhoudings met mekaar met ’n digitale wêreld mag vervang nie.
Al voel jy alleen, of al is jy fisies alleen, kan jy weet God jou Vader is altyd by jou. In 2 Korintiërs 1:3-4 sien ons hoe God ons in moeilike tye troos.
Is ’n slim masjien ook ’n wyse een? Is intelligensie en wysheid dieselfde? Lees hier wat die Bybel daaroor sê en wat ware wysheid is.
In Romeine 12:2 lees ons dat ons nie gelyk aan die wêreld moet word nie, maar vernuwe word. Lees hier hoe die Christen kunsmatige intelligensie moet gebruik.
Elke mens het vrye wil ontvang, en dan kan ons dalk soos Moses twyfel. Wat beteken dit vir die besluite wat jy rakende die gebruik van KI maak? Lees hier.
Besef jy hoe wonderlik die genade is wat jy ontvang het om God jou Vader te mag noem? Lees hier wat dit vir die gelowige beteken.
By Job leer ons hoe ’n vader daardie tyd namens sy kinders offers gebring het en voorbidding gedoen het. Lees hier hoe Jesus dit vervolmaak het.
Wanneer Noag die ark bou, leer ons – én sy seuns – wat dit werklik beteken om te glo wat ons nie kan sien nie. Lees hier.
Lees waarvoor die Here die vrou gemaak het, en hoe jy jou tot die Bybel kan wend om te leer hoe om regtig ’n vrou van die Bybel te word.