Kategorie: Paasfees
Dagboek van Goeie Vrydag
Ses verhore in een dag. Hier is die gebeure van Goeie Vrydag in ’n dagboek.
Die sewe kruiswoorde
Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons die volle vervulling van God se offer en die volle uitdrukking van sy liefde.
Leesplan: Bybeldagboek vir Paasfees
Gebruik ‘n week se stiltetyd om te lees en te oordink wat Christus se kruisiging vir jou beteken.
Wat beteken dit vir jou dat Christus volkome mens en God is?
Jesus het vir ons onder die gewig van die kruis geswig. Wat beteken dit vir jou dat Jesus ware en volkome mens was?
“Ek is”-uitsprake in Johannes
Die sewe “Ek is”-uitsprake in Johannes gee vir ons ’n prentjie van wie Jesus is.