Getrou wanneer jy lank moet wag
Kaleb moes 45 jaar wag voordat hy die vervulling van God se belofte gesien het. Leer hier hoe om God te vertrou en getrou te bly terwyl ons wag.
Kaleb moes 45 jaar wag voordat hy die vervulling van God se belofte gesien het. Leer hier hoe om God te vertrou en getrou te bly terwyl ons wag.
Leer uit Josua as voorbeeld hoe ’n pa sy huishouding en die van sy nageslag kan beïnvloed. Lees hier hoe hy sy huis lei om die Here te dien.
As jy deur water en vuur gaan, is die Here by jou. Leer weer uit die Here se woorde aan Josua hoe jy moed kan hou.