Moenie die gewone donkie miskyk nie
Bíleam en sy pratende donkie in Numeri 22 is ’n bekende verhaal. Lees hier hoekom ons dit nie net as ’n interessante verhaal moet sien nie, maar daaruit leer.

In Numeri lees ons die priesterlike seën wat God self gegee het. Doen hierdie Bybelstudie en sien hoe dié seën vandag nog van toepassing is.