Getrou al weet jy nie wat voorlĂȘ nie
Josef kon nie God se plan verstaan nie, maar hy het aangehou om Hom te vertrou. Wat leer sy lewe ons oor geloof, volharding en God se voorsienigheid?