Vrye wil, Moses en kunsmatige intelligensie
Elke mens het vrye wil ontvang, en dan kan ons dalk soos Moses twyfel. Wat beteken dit vir die besluite wat jy rakende die gebruik van KI maak? Lees hier.
Elke mens het vrye wil ontvang, en dan kan ons dalk soos Moses twyfel. Wat beteken dit vir die besluite wat jy rakende die gebruik van KI maak? Lees hier.
Besef jy hoe wonderlik die genade is wat jy ontvang het om God jou Vader te mag noem? Lees hier wat dit vir die gelowige beteken.
Die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 is baie bekend. Lees hier watter eienskappe ons van God ons Vader daaruit leer.
By Job leer ons hoe ’n vader daardie tyd namens sy kinders offers gebring het en voorbidding gedoen het. Lees hier hoe Jesus dit vervolmaak het.
Eli is een van die beste voorbeelde van wat om as vader nié te doen nie. Sy seuns, Hofni en Pinehas is deugniete wat ons oor gelowige ouers se taak leer.
Leer uit Josua as voorbeeld hoe ’n pa sy huishouding en die van sy nageslag kan beïnvloed. Lees hier hoe hy sy huis lei om die Here te dien.
Wanneer Noag die ark bou, leer ons – én sy seuns – wat dit werklik beteken om te glo wat ons nie kan sien nie. Lees hier.
Lees waarvoor die Here die vrou gemaak het, en hoe jy jou tot die Bybel kan wend om te leer hoe om regtig ’n vrou van die Bybel te word.
Alhoewel Anna nie ’n moeder is nie, is sy ’n merkwaardige vrou wat God gedien en Jesus, die Messias, verkondig het. Lees hier meer.
Paulus vertel van die groot impak wat Timoteus se ouma Loïs en sy moeder Eunice op hom gehad het. Lees hier oor die impak van godvresende vroue.