Wanneer jy te moeg is om aan te gaan
Wanneer Elia uitgeput en bang is, gee God kos, rus en nuwe krag. 1 Konings 19 wys dat God nie net geestelik nie, maar ook fisies vir sy kinders sorg.
Wanneer Elia uitgeput en bang is, gee God kos, rus en nuwe krag. 1 Konings 19 wys dat God nie net geestelik nie, maar ook fisies vir sy kinders sorg.
Ons lees in 1 Konings van Salomo wat die Here vra vir ’n hart wat luister. Wat beteken dit, en hoekom moet ons ook daarvoor vra?
In 1 Konings lees ons hoe Elia vir God vra om sy lewe te neem. Ons lees egter ook hoe God hom bemoedig. Lees hier hoe God op die regte tyd gee wat ons benodig.
Genade beteken nie dat ons maar net mag aanhou sondig en dan op vergifnis staatmaak nie! Ons leer uit die Ou Testament hoekom ons nie agter God se genade kan wegkruip en aanhou sondig nie.