Word ’n digitale saaier van die Woord
Die klein mosterdsaad van die evangelie kan ook op sosiale media geplant word. Lees hierdie 10 praktiese wenke vir hoe jy digitale media as “grond” kan gebruik.
Die klein mosterdsaad van die evangelie kan ook op sosiale media geplant word. Lees hierdie 10 praktiese wenke vir hoe jy digitale media as “grond” kan gebruik.
Ons tegnologie het nou wel nie in die Bybelse tyd bestaan nie, maar die Bybel gee ons nogtans genoeg leiding vir wanneer ons sosiale media gebruik.
Begin jy jou dag deur na jou foon te kyk, of begin jy deur te onthou Wie die dag vir jou gegee het? Lees hier hoekom jy elke dag God eerste moet kies.
God het ons gemaak om in verhouding met Hom en mekaar te leef. Lees hoekom ons nie ons fisiese verhoudings met mekaar met ’n digitale wêreld mag vervang nie.
Ons aksies, besluite en denke moenie deur die digitale wêreld beïnvloed word nie, maar deur God en sy Woord. Lees hier hoe ons denke vernuwe word.