Die varkhok was nie die einde nie
Het jy al gevoel jy het te ver van God af weggedwaal? Die varkhok is nie die einde vir die verlore seun – of vir jou – nie!
Het jy al gevoel jy het te ver van God af weggedwaal? Die varkhok is nie die einde vir die verlore seun – of vir jou – nie!
Die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 is baie bekend. Lees hier watter eienskappe ons van God ons Vader daaruit leer.
In die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 leer ons van God se wonderlike genade en sy onvoorwaardelike liefde vir ons.
In die gelykenis van die verlore seun, kan ons deur die pa se optrede baie van ons hemelse Vader leer.