Moenie God se genade misbruik nie
Genade beteken nie dat ons maar net mag aanhou sondig en dan op vergifnis staatmaak nie! Ons leer uit die Ou Testament hoekom ons nie agter God se genade kan wegkruip en aanhou sondig nie.

In Romeine 4 lees ons hoe Paulus sy lesers uitvra oor Abraham en hoe hy gered is. Bestudeer dié gedeelte en sien hoe redding van die begin af deur geloof, en nie deur dade kom nie.