Hoop is Christus!
Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.
Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.
’n Ysblokkie wat smelt. ’n Doodloopstraat. ’n Uurglas wat leegloop. ’n Tikkende tydbom. Beskryf dit hoe jý voel? Onthou die woorde van Psalm 37:4-5.
Hier is 15 teksverse om jou moed in te praat vir vir moeilike tye wat voor jou lê.
Kruispad gee leidrade om jou in die soektog na die skat van vreugde te by te staan.
God wil saam met jou die toekoms tegemoetloop. Wil jy Hom by jou hê op jou lewensreis? Lees hier wat Moses in Eksodus antwoord.
Hier is 10 seënwense uit die Bybel wat jy aan jou vriende en familie kan stuur om hulle ’n opregte voorspoedige nuwe jaar toe te wens.