Kan ’n robot ooit meer as God weet?
Tegnologie ontwikkel vinnig en kunsmatige intelligensie verras ons daagliks. Maar kan ’n rekenaar ooit vir God oortref in kennis, wysheid of mag? Lees hier.
Tegnologie ontwikkel vinnig en kunsmatige intelligensie verras ons daagliks. Maar kan ’n rekenaar ooit vir God oortref in kennis, wysheid of mag? Lees hier.
Is ’n slim masjien ook ’n wyse een? Is intelligensie en wysheid dieselfde? Lees hier wat die Bybel daaroor sê en wat ware wysheid is.
Ons kan AI byvoorbeeld gebruik om ons met Bybelstudie te help. Lees hier hoe jy dit veilig kan doen, en watter beginsels Psalm 24 ons daaroor gee.
Elke mens het vrye wil ontvang, en dan kan ons dalk soos Moses twyfel. Wat beteken dit vir die besluite wat jy rakende die gebruik van KI maak? Lees hier.