’n Pa doen voorbidding vir sy kinders
By Job leer ons hoe ’n vader daardie tyd namens sy kinders offers gebring het en voorbidding gedoen het. Lees hier hoe Jesus dit vervolmaak het.
By Job leer ons hoe ’n vader daardie tyd namens sy kinders offers gebring het en voorbidding gedoen het. Lees hier hoe Jesus dit vervolmaak het.
Swaarkry gaan oor elkeen van ons se pad kom. Wat jou anders moet maak is hoe jy daarop reageer en hoekom jy die Here dien. Lees hier wat ons uit die boek Job leer.
As God ’n God van liefde is, waarom is daar soveel boosheid? Hoekom gebeur slegte goed met goeie mense? Kruispad antwoord dié bekende vrae.